Mordecai Akademie

Mordecai Akademie ‘n tutor sentrum wat die CAPS Kurrikulum volg. Ideaal vir kinders met leerprobleme en wat sukkel om in groot groepe aan te pas.

Ons bied addisionele hulp aan studente wat “homeschool” doen. Ons bied ekstra klasse aan vir vakke waarin die kind sukkel.

Mordecai Akademie het goedgekeurde “invigilators”, alle toetse en eksamens, behalwe Gr12 eindeksamen kan by ons geskryf word.

Konsessie

Ons offer ook dienste vir kinders wat goedgekeur is met konsessie en help met lees en skryf vir toetse en eksamens.

Impaq

Ons is ‘n geregistreerde Impaq sentrum H6184, jy kan meer inligting kry en jou kind direk op Impaq se webtuiste registreer.